)

Junior Afrika-skermkampioenskap – Berné Beukes van Sentraal presteer

Junior Afrika-skermkampioenskap. Berné Beukes van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Junior Afrika-skermkampioenskap, in Lagos Nigerië, deelgeneem.

Sy het die volgende prestasies behaal:

  • Sabre dames o.17: 6e-plek
  • Epee dames o. 17: 6e-plek
  • Foil dames o.17: 7e-plek
  • Sabre dames o.20: 11e-plek

Berné word ook gekies om aan die Junior Wêreld- skermkampioenskap in Dubai, gedurende April, deel te neem.

Baie geluk, Berné. Die Tralies is trots op jou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal