)

Affie-Atletiek – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria uitstekende seisoen

Affie-Atletiek. Affie-meisies se atletiek beleef ‘n uitstekende seisoen! Affie-atletiek het die afgelope atletiek seisoen behoorlik die atletiekbane aan die brand gehardloop deur verskeie prestige kompetisies te wen in die meisies afdeling.

Voor die atletiekseisoen behoorlik op dreef was het Affies begin deur die jaarlikse byeenkoms by Nelspruit te wen waaraan verskeie skole deelgeneem het. Soos die een atletiek byeenkoms na die ander plaasgevind het, het Affie-meisies stadig maar seker bykans al die byeenkomste gewen.

By die A-bond atletiek byeenkoms waar al die top atletiek skole in Pretoria deelgeneem het Affie-meisies die meeste goue medaljes verwerf – 23 in totaal. Tydens die NWU se A-Bond Interskole Atletiek byeenkoms het Affie-meisies Pretoria se naam hoog gehou deur as wenner uit die stryd te tree. Affies wen ook ‘n totaal van 23 goue medaljes by die byeenkoms.

Welgedaan!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal