)

Kalahari Vasbyt – Boland Landbouskool leerders gedoen en geslaag

Kalahari Vasbyt. Hierdie twee manne van die Boland Landbouskool, Tiaan Rentzke en Ernst Loubscher, het vroeg in Januarie die Kalahari-Vasbyt gedoen en geslaag. Ek twyfel of Tiaan Rentzke of Ernst Loubscher enige toekening as soetste leerlinge sal ontvang. Hulle is lewendig en vol ondernemingsgees. Dat hulle deursettingsvermoë hulle beslis onder die voorste leerders in hierdie land plaas, kan nie betwyfel word nie.

Ek sal verbaas wees as daar vanjaar enige leerders in hierdie land is, wat gaan bereik wat hierdie twee reeds in Januarie reg gekry het. Boland moet trots wees op hulle.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal