Tweekamp Kampioenskappe. Op Saterdag, 5 Februarie, het die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn plaasgevind.
Sewe van Suid-Afrika se top-tweekampprovinsies, nl. Boland, Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Eden, Suid-Vrystaat, Grens en Griekwaland-Wes het aan aan hierdie skouspel deelgeneem. Boland se atlete het as algehele oorwinnaars uit die kampioenskappe getree!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za