)

You are sponsoring

Tweekamp Kampioenskappe - Curro Langebaan atlete presteer

Tweekamp Kampioenskappe. Op Saterdag, 5 Februarie, het die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn plaasgevind. Sewe van Suid-Afrika se top-tweekampprovinsies, nl. Boland, Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Eden, Suid-Vrystaat, Grens en Griekwaland-Wes…