)

SA Ruiter Gymkana – Leerders van BVHS verwerf SA kleure

SA Ruiter Gymkana – Esli van Dijk en Divan van Dijk is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem. Hulle het albei op 20 en 21 Desember 2021 o/20 deelgeneem aan die 53ste SA Ruiter Gymkana. Beide van hulle verwerf SA-kleure.

Christine Naudé, ook ‘n leerder van BVHS, is lid van die Vrystaat Ruiterkunsspan. Sy neem op 25 tot 29 Januarie in Somerset-Oos deelneem aan die Nasionale Ruiterkuns proewe.

Baie sterkte.

Trekkertrots!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal