)

Rugby – HTS Drostdy stel nuwe Direkteur: Rugby aan

Rugby. HTS Drostdy van Worcester is baie opgewonde om aan te kondig dat mnr. Hans Coetzee vanaf Februarie 2022 by die Donkies aansluit as hul nuwe Direkteur: Rugby. Hans is alombekend as ‘n ware rugby maestro en het onder andere al die Leeus se provinsiale span en die SA-skolespan afgerig. Hy was lank betrokke by Hoërskool Monument en meer onlangs by Hoërskool Durbanville. Die skool sien met verwagting uit dat Drostdy se gevestigde rugbyprogram onder sy leiding verder sal groei.

#trots#gees#belewenis#Donkies#rugby

Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsdrostdy.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal