)

Afrika-Streek 5 Jeugspele – Hoër Meisieskool Oranje gemengde welslae

Afrika-Streek 5 Jeugspele. Triomf vir een, gemengde gevoelens vir ’n ander en bittere teleurstelling vir ander twee. Dit is basies hoe die ervaringe van Oranje se vier lede in die Suid-Afrikaanse na Afrika se Streek 5-Jeugspele in Lesotho opgesom kan word.

Daar was vreugde vir Karla Victor, wat as ’n lid van die SA-netbalspan as kampioen gekroon is. Suid-Afrika was onoorwonne en het Malawi in die eindstryd met 33-26 gewen. Die 16-jarige Karla was die jongste lid van die o.20-span.

Liné Greyling, soos Karla die jongste lid in haar sportsoort (tennis), en haar spanmaat het hul dubbelspel gewen. Liné het tot die eindstryd van die enkelspel deurgedring. Maar toe besluit Suid-Afrika om van verdere deelname aan die Spele te onttrek weens Covid-19 gevalle in sy geledere. Liné nie haar eindstryd speel nie. Sy moes sy met ’n silwer medalje tevrede wees.

Nog voordat Germarie Spershott (400 m-hekkies) en Johani van Tonder (driesprong) met hulle atletiekdeelname kon begin, is die besluit geneem om huiswaarts te keer.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal