)

Matrieks 2021 – Hoërskool Linden Matriekprysuitdeling

Matrieks 2021. Hoërskool Linden wens elke matrikulant wat in 2021 sy/haar beste gelewer het hartlik geluk.

Die volgende buitengewone toekennings is vir 2021 gemaak:

Akademiese Eerstespan (Heel jaar): Martin Wessels, Jacobus Greeff en Vanessa Visser

Kultuurpersoon (graad 12): Beate Coetzee

Veelsydigste kulturele deelname deur die hoërskoolloopbaan: Chloe Orton

Die veelsydigste seun in graad 12: Jacobus Greeff

Veelsydigste dogter in graad 12: Carla Greyling

Dux-leerder 2021: Vanessa Visser (95.3%) en Jacobus Greeff (95.3%)

Baie geluk!

#dismyskool#lindentrots

Foto’s verskaf

Meer nuus van skole:

https://schoolsthatrock.co.za

https://linden.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal