)

‘Matrics in Antarctica’ – Schalk Vorster van Hoërskool Bredasdorp

‘Matrics in Antarctica’. Schalk Vorster (graad 12) van Hoërskool Bredasdorp in die Wes-Kaap,het vroeër vanjaar aan die ‘Matrics in Antarctica’ kompetisie begin deelneem. Dit word jaarliks vir alle matrikulante in Suis-Afrika aangebied.

Die top 5 kandidate van die ‘Matrics in Antarctica’ kompetisie kry die geleentheid om aan die begin van 2022 vir 6 dae na Antarktika te reis. Matrikulante moes die volgende vraag in opstelvorm beantwoord. “ If saving the environment is a global problem, how do you think you can help? What can you do in your own hometown that you believe will make a positive impact on the planet and possibly Antarctica?”

Daarna moes die top 100 ‘n video-opname oor die volgende onderwerp maak: “Watter inisiatief kan jy neem om bv. plastiese verpakking te verminder deur herwinbare en omgewingsvriendelike glas te gebruik op verskeie maniere. Schalk het in sy besige skedule, gedurende matriekeindeksamen, met sy video na die TOP 50 deurgedring!

Baie geluk, Schalk! Voorspoed vir die volgende opdragte! Die top 5 wink vir jou!

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://hsbredasdorp.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal