)

Boodskappe 2021 Matrieks – Leandri Venter van Hoërskool Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Chantel Venter, moeder van Leandri Venter, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem. Leandri is in matriek in Hoërskool Bastion, Gauteng.

“My liewe dogter, ek stuur die boodskap aan jou, want jou lewe gaan nou begin. Leandri, jy het van ‘n skaam meisie in ‘n baie selfvertroude dame verander. Jy maak elke kamer helder as jy daar inloop.

Alles wat jy aanpak doen jy met soveel selfvertroue. Onthou ek is altyd daar vir jou, maak nie saak wat nie. Jy sal altyd my kind bly al word jy ook baie oud. Onthou, niks in die lewe is onmoontlik nie. Met harde werk sal jy die hoogtes bereik waarvoor jy mik.

Geniet elke oomblik van die lewe. Hou die Here se hand styf vas.

Ek is baie life vir jou, Mamma.”

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bastionhs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal