)

Voortrekkers beloon – Hoërskool Fichardtpark prysuitdeling

Voortrekkers beloon. Die Voortrekkersvan Hoërskool Fichardtpark het Maandag, 8 November, hul prysuitdeling gehou. Tydens die geleentheid is nuwe lede ingelyf en ingesout.

Daar was ook toekennings vir jare diens uitgedeel, asook kentekens wat Verkenners deur die jaar verwerf het. Spesiale dank is aan mnr Myburgh gegee vir die skool se ondersteuning. ‘n Spesiale toekenning is ook aan oom James Havinga oorhandig vir 35 jaar diens in die Voortrekkers. 

Die nuwe bestuur is ook die jaar verkies. Die nuwe bestuurslede is: Janel Havinga (Bemarking), Anne Ferreira (Finansies), Dawie Crause (Veldkornet), Jaco Erwee (Administrasie), Willie Engelbrecht (Kommandoleier) en Susan van Staden (Skoolskakel).

Vlnr: Surika Hugo, Germarie Hugo, Karla Markgraaff, Contesa Janse van Rensburg, Erik van Vuuren, Rozaan O’Lelley en Charl van Zyl

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal