)

Landsdiensklub – Hoërskool Aliwal-Noord sluit 2021 op hoë noot af

Landsdiensklub. Hoërskool Aliwal-Noord het die jaar 2021 op ‘n hoë noot afgesluit met vuur, boereworsrolle, tamatiesous besmeerde glimlagte en ‘n Springbok!

Landsdiensklub-lede wat toekennings ontvang het, moes aan die nasionale Landsdiens kriteria voldoen. Dit is pligsgetrouheid, entoesiasme en die vier liefdes van Landsdiens wat uitgeleef moet word.

Alies is ongelooflik trots op elke Landsdiener wat ten spyte van die uitdagings wat Covid 19 veroorsaak het, nog steeds hulle kant gebring het.

Die Alie naam is hierdie jaar hoog gehou deur Imiell Christensen wat sy Springbok toekenning verwerf het. Imiell is ‘n ware Landsdiener in murg en been. Hy huiwer nooit om sy medemens te help nie. Sy liefde vir Landsdiens is aansteeklik en geen uitdaging is ooit vir hom te groot nie.

Nog ‘n graad 12 Landsdiensklub leerder het hierdie jaar uitgestaan. Shannon Povall het die Sasko Wisseltrofee by die prysuitdeling ontvang vir haar positiewe bydra tot die Landsdiensklub. Sy is ‘n merkwaardige leerder wat haar liefde vir haar medemens van nature uitleef. Landsdiens pomp deur haar are en sy het diep spore in ANHS se Landsdiensklub getrap.

Alies het die graad 12’s gegroet en hulle alle voorspoed vir hul toekoms toegewens.

ANHS Land Service proudly announced the Land Service Committee of 2022: They are Rize Christensen, Franco Greyling, Thato Parkies, Cody Joubert, Monique Weitzs, Marnus Snyman, Benathi Beje, Anica Pretorius, Wium Smit and Henco Vorster.

After the completing of the prize giving “boereworsrolle” was enjoyed. The Land Service members spent quality time together before the gruelling November exams started.

Thank you to all the learners who were part of Land Service this year, we look forward to 2022.

Imiell Christensen (links) ontvang sy toekenning en (foto regs) geniet lede hulle boereworsrolle
Die Landsdiensklub lede van 2021
The Land Service Committee of 2022

Read more about Aliwal-North High School:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal