)

You are sponsoring

Landsdiensklub - Hoërskool Aliwal-Noord sluit 2021 op hoë noot af

Landsdiensklub. Hoërskool Aliwal-Noord het die jaar 2021 op ‘n hoë noot afgesluit met vuur, boereworsrolle, tamatiesous besmeerde glimlagte en ‘n Springbok! Landsdiensklub-lede wat toekennings ontvang het, moes aan die nasionale…