)

Fichies Hokkie – Spelers vaar uitstekend teen Hoërskool Duineveld

Fichies Hokkie. Die 0/16 dogters en seunsspanne, asook die 0/18 dogters en seuns hokkiespanne van Hoërskool Fichardtpark, in Bloemfontein, het die afgelope naweek teen Hoërskool Duineveld gespeel.  Hoërskool Fichardtpark het hulle baie goed van hul taak gekwyt.

Die uitslae was as volg: o/16 Dogters: wen 2-0 teen Duineveld en die o/16 Seuns: wen 3-0 teen Duineveld.

Die o/18 dogters speel gelykop teen Hoërskool Duineveld, terwyl die 0/18 seuns 2-1 wen teen Duineveld.

Baie geluk met die mooi uitslae, Fichies!

Vlnr: Lana van Denventer 0/14 en Eerstespan, Luke Mc Intyre Eerstespan en Wian Bekker – O/16 en Eerstespan
Karla Marais Eerstespan (links) en Michael Crywagen (regs)
O/14 Dogters
Eerstespan Dogters
Eerstespan seuns

Meer oor Hoërskool Fichardtpark:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal