Robbies Leerlingraad.
Hoërskool Robertson is baie trots op hul verkose leerlingraad wat aangekondig is vir 2022.
Die volgende leerders is tot die Leerlingraad 2022 verkies:
Seuns: Christian Wentzel (Hoofseun), Hendré van Zyl (onderhoofseun), Engelbrecht Mostert, Driaan Viljoen, Hanno Bothma, Keanan Williams, AJ Lotter en Willem-Daniel Botes.
Dogters: Jean-Mari Terblanche (Hoofdogter), Eden Davids (onderhoofdogter), Denisha Patel, Gabriella Jordaan, Lindie Fortuin, Ansurie Wessels, Anandi Stipp en Domenique Swart.
Lees meer oor Robbies:
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Become a Sponsor








