)

Western Cape Enduro – PRG leerders skitter

Western Cape Enduro. Paul Roos Gimnasium, Paarl, leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Western Cape Enduro #1 in Jonkershoek. Jonkershoek het ook vir 2021 as ’n Nasionale Enduro # 3 gedien.

Enduro-renne is ‘n tipe bergfietswedrenne waar die afdraandes op tyd bepaal word, en die opdraandes nie. Ryers word teen die klok ingestel op hoofsaaklik afdraande gedeeltes (genoem Stages), met neutrale (nie-renne) gedeeltes tussenin (genoem Liaisons). Wenners is diegene wat die laagste gekombineerde tyd van die tydstadiums ophoop.

Die uitslag van die Paul Roosers wat aan die Western Cape Enduro deelgeneem het is as volg: Eerste – Philip v Schalkwyk. Tweede Zivan Venter. Derde Henry Owens. Vierde Zach de Kock. Vyfde Rupert Taljaard.

Philip se wen plaas hom eerste in die reeks (520 punte) voor die tweede plek Alex de Bruin KZN (370 punte).

Baie geluk!!

Paul Roos is baie trots op julle!!

Meer oor Paul Roos Gimnasium:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal