Paarl JTC. The new Paarl JTC for 2022 was inaugurated on 20 October. Ses van Hoër Meisieskool Paarl se leerders dien op die raad vir 2022.
Die juniors wat nuut verkies is, is: Katinka Nolte, Emma Laubscher en Megan Keet
Die seniors wat hulle laaste jaar op die raad gaan dien, is: Daniella du Plessis, Minke Mouton en Stella Wilken.
We say a big thank you to the following gr. 11 learners who served on the JTC for the past two years: Abigail le Roux, Anaïs van Wyk and Courtney Hendricks.
#girlshighmagic @paarljtc
Lees meer oor Hoër Meisieskool Paarl:
https://www.paarlgirlshigh.com/
Become a Sponsor








