)

Sportsterre – Hoërskool Fichardtpark voornemende sportsterre oefen

Sportsterre. Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde oor hul nuwe graad 8 leerders van 2022 wat nou reeds saam met die ander Fichies oefen. Die voornemende Fichie-sportmanne en -vroue van 2022 het reeds ingeskakel by Fichies se gimnasium op hul skoolgronde. Op Saterdag, 30 Oktober, het ‘n groep  rugbymanne reeds vir volgende jaar se o/14- rugbyspanby die gimnasium voorberei. 

#fichierugby #fichies2022 #spc #fichiesport #voorkeurskool

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal