)

Wonderlig Groeiprojek – Hoërskool Wonderboom Feesvieringe

Wonderlig Groeiprojek. Hoërskool Wonderboom bied weekliks ‘n Wonderlig Groeiprojek aan. Hierdie projek word vir die Graad 8 leerlinge aangebied. Dit bestaan uit nege sessies.

Die visie van die projek is om emosionele intelligensie onder tieners te verhoog. Die groeiprojek moet hulle lewens verryk en hoop gee vir die toekoms, ten spyte van ENIGE omstandighede.  Dit moet hulle ingesteldheid teenoor die lewe positief beïnvloed, sodat hulle beter keuses kan maak en hulle bemagtig vir ‘n beter en gelukkiger toekoms.

Die eerste Sessie handel oor die Wonder van menswees. Sessie twee se tema is die Wonder van liefde. Die Wonder van die brein en denke word in sessie drie behandel. Wonder van verantwoordelikheid word in sessie vier hanteer. Die sessies van 5 tot 7 handel oor die Wonder van geloof en vertroue, van vergifnis en van gesindheid. Sessies agt en nege word die Wonder van keuses en feesvieringe behandel.

Na die voltooiing van die projek, ontvang die graad 8-deelnemers balkies, trofees en sjokolade.

Die feesgeleentheid word afgesluit met koeldrank en Linda se heerlike tuisgemaakte verversings.

Dit is voorwaar ‘n fees om ‘n Wonnie te wees!!

Meer oor Hoërskool Wonderboom:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal