)

Amashova-fietswedren – Hoërskool Ermelo vaar uitstekend

Amashova-fietswedren. Christiaan Wege, graad 11 EHS-leerder, en Luzaan Durand, graad 10-leerder van EHS, het op Sondag 24 Oktober aan die uitdagende Amashova 80 km fietswedren in Durban deelgeneemen. Dié wedren volg die Comrades-roete en in moeilike weersomstandighede, vaar die twee Erries uitstekend.

Albei ry besondere goeie tye en ontvang elkeen ‘n Amashova medalje.

Luzaan behaal ‘n derde plek in die o/17 meisies-afdeling en Christiaan eindig negende in die o/19 seunskategorie.

Baie geluk aan hierdie twee Erries. EHS is besonder trots op julle!

Amashova-fietswedren: Luzaan Durand en Christiaan Wege

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal