)

Toutrek – Arende baie aktief

Toutrek. Die toutrekspan van Hoërskool Strand is baie aktief en fluks aan die werk. By die Wes-Kaap Kampioenskap van 16 Oktober op Robertson het die volgende Arende mooi prestasies behaal:

Francois Uys behaal in die mans 560kg-afdeling ‘n brons medalje.

Brendan van Rooyen het in die mans 560kg-afdeling ‘n goue medalje verower. In die mans 600kg-afdeling behaal hy ook ‘n goud. In die mans 640kg-afdeling ‘n silwer en in die gemengde 560kg-afdeling ‘n brons. Brendan is voorwaar ‘n staatmaker om in jou span te hê.

Durand van Deventer het in die gemengde 560kg  o/23-afdeling en ook in die mans 680kg brons medaljes verower. Durandt behaal ook ‘n silwer medalje in die mans 640kg-afdeling.

Melizza van der Merwe verower in die dogters 500kg-afdeling vir toutrek ‘n brons. In die  500kg o/23 behaal sy goud. Sy wen in die gemengde 580kg-afdeling  goud. Melizza behaal ook brons in die gemengde o/23 560kg toutrek en by die dames ‘n 540kg goud. 

 Marconette Els het in die dames 500kg ‘n brons medalje behaal. In die  o/23 gemengde 560k–afdeling ‘n brons. Marconette verower in die gemengde 580kg-groep ‘n silwer medalje en in die dames 540-afdeling ‘n  goud.

Blaze Bosch het in die mans o/23-afdeling 600kg goud behaal. Vir die gemengde 680kg behaal hy silwer. In die mans 640kg ‘n silwer en in die gemengde o/23 560kg-afdeling verower hy brons medaljes.

Baie geluk.

Arende is baie trots op julle!!!

Lees mer oor Hoërskool Strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal