)

Speeltoneel – Errie gekies vir kortfilm

Speeltoneel – Talita Janse van Rensburg is ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het ingeskryf vir 2021 se Speeltoneel met ‘n gedig wat sy voorgedra het.

Na aanleiding van die opname van die gedig wat sy ingestuur het, is sy genooi na ‘n oudisie gedurende die vakansie. Talita is gekies om deel van ‘n kortfilm te wees. As voorbereiding vir die skiet van die film gaan sy saam met die ander kinders verskeie werkswinkels bywoon. Die werkswinkels sluit opleiding en praktiese ervaring in. Die skiet van die film gaan in Februarie 2022 plaasvind.

Baie geluk, Talita!

Sterkte met die werkswinkels en geniet elke oomblik.

Meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal