Perdesport. Ivanka Erasmus, graad 2 leerder van Welkom Volkskool, was deel van perdesport se Vrystaatspan wat gedurende die skoolvakansie deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kyalami, Johannesburg.
Ivanka se uitslae is soos volg:
12de in Equitation
15de in Ideal Time
9de in 40cm Showjumping
3de tydens Vrystaat prysuitdeling.
Top 10 in ‘showjumping’ uit 37 deelnemers.
Baie geluk Ivanka . Volkies is baie trots op jou!
Foto verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool: