)

SA Jagters Nasionale Kampioenskappe – BHVS leerders presteer

SA Jagters Nasionale Kampioenskappe. Die afgelope Naweek was SA Jagters se Nasionale Junior Kampioenskappe gewees. Rian Roos (links) en Tristan Meyer (regs) het gekwalifiseer en is uitgenooi om deel te neem.

Tristan het baie goed gevaar en het sy Nasionale Sportskiet kleure verwerf in die onder 18 Junior tabel. Tristan het ook deelgeneem aan ‘n internasionale tabel genaamd 25 m Presisie. Hy eindig 9de van al die deelnemers in die dissipline.

Tristan is ook eerste met die Randslag (.22) geweer en is dus eerste in SA vir hierdie dissipline. Rian Roos het ook uitstekend gevaar.

Trekkertrots!

Foto verskaf

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal