)

KZN-Growthpoint Tennis – Lienke Badenhorst van Fichies presteer

KZN-Growthpoint Tennis. Lienke Badenhorst, Graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gedurende die vakansie aan twee tennistoernooie in KwaZulu-Natal deelgeneem. Die KZN-Growthpoint tennis het van 1 tot 5 Oktober plaasgevind Die KZN Ethekwini ProKennex Grand Prix het vanaf 6 tot 9 Oktober plaasgevind. 

Lienke het ‘n uitstekende 8ste-plek in die Grand Prix behaal.

“Die toernooie was vir my uitdagend en uitputtend, maar ek is dankbaar, want dit was ‘n baie goeie leerproses.” Dit was omtrent ‘n vakansie propvol tennis!

Baie geluk, Lienke.

#fichietennis #fichietrots

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal