)

Werwingsbeampte en nuwe borge vir Hoërskool Witteberg

Werwingsbeampte en nuwe borge. Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom mev. Corné Loubser vanaf 1 Oktober 2021 in die pos van Werwingsbeampte en borge.

Mev. Loubser is bekend in die Bethlehemkringe. Sy is ‘n uiters dinamiese individu en was die afgelope aantal jare verbonde aan Capitec-bank, waar sy as rekeningbestuurder gewerk het. Haar mensekennis, positiewe ingesteldheid en opregtheid gaan van groot waarde wees tot die veld van Werwingsbeampte en nuwe borge in die onderwysomgewing. 

Daar word met opgewondenheid uitgesien na haar betrokkenheid by die skool en die nuwe bande wat gebou gaan word. Hoërskool Witteberg is bevoorreg dat iemand van haar kwaliteit by hulle personeelkorps gaan aansluit.

Hoërskool Witteberg vertrou dat haar lewensreis op hul jeugland geseënd gaan wees.

Lees meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal