)

Oakdale Atletiek – Oakdale presteer by Worpe-byeenkoms in Mosselbaai

Oakdale Atletiek. Vyftien atlete van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het verlede naweek aan ‘n Worpe-byeenkoms in Mosselbaai deelgeneem. Daar was in totaal 250 atlete van regoor die land wat deelgeneem het. Die Oakdale uitblinker van die dag was Righardt Stander wat met drie nuwe rekords spog. Hy is ook aangewys as die beste o.18 atleet van die dag.

Oakdale atlete wat eerste drie plekke behaal:

Hamergooi o.16 – Tiaan Turck 2de plek en Gustav van der Merwe – 3de plek

Spiesgooi o.16: Zack Wessels 2de plek en Frederick van Dyk 3de plek

Gewigstoot o.18; Righardt Stander 1ste plek en nuwe rekord: 17.51

Diskus o.18: Righardt Stander 1ste plek en nuwe rekord: 52.89

Spiesgooi o.18: Righardt Stander 1ste plek en nuwe rekord: 54.49 en Louis Fourie 2de plek

Baie geluk aan elke atleet met mooi prestasies en goeie gees!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Oakdale:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal