)

You are sponsoring

Oakdale Atletiek - Oakdale presteer by Worpe-byeenkoms in Mosselbaai

Oakdale Atletiek. Vyftien atlete van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het verlede naweek aan ‘n Worpe-byeenkoms in Mosselbaai deelgeneem. Daar was in totaal 250 atlete van regoor die land wat…