)

Katogoriewenners-HJS Eisteddfod

Katogoriewenners-HJS Eisteddfod. Paarl-Vallei se Eisteddfod het vanjaar weens Covid-19 virtueel plaasgevind. Hoër Jongenskool Paarl het die inisiatief geneem om hul eie Eisteddfod te hou. Hulle het onafhanklike beoordelaars gereël. Dit het die seuns blootstelling gegee om ‘n uitvoering aan te bied voor ’n werklike (alhoewel klein) gehoor.

Die Katogoriewenners-HJS Eisteddfod vir seuns is as volg:  Jean Burger (beste koperblaser), Hugo de Waal (beste pianis), Charl Keet (beste solosanger), Nico Smit (beste dramavoordrag), Caleb Paulse (beste houtblaser), Jon Dorman (beste tromspeler) en Tristan Sassoli (beste kitaarspeler).

Baie geluk aan al die pryswenners.

Ons is trots op julle!!

Lees meer oor Hoër Jongenskool Paarl: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal