)

Kristiaan Klopper Prostesefonds – Dankie Witteberg!

Kristiaan Klopper Prostesefonds. Salomé Potgieter, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n bydrae tot Kristiaan Klopper se Prostesefonds aan hom persoonlik oorhandig by Bethlehem Voortrekker Hoërskool, namens Witteberg. Mnr Hannes Oosthuizen, skoolhoof van Hoërskool Witteberg, het haar vergesel.

Kristiaan is gedianoseer met kanker. Hy is tans in matriek by Bethlehem Voortrekker Hoërskool.

Baie dankie vir die omgee-gebaar wat ‘n verskil in iemand se lewe kon maak!

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal