)

Spar 10km wedloop – Fichardtpark se Duaney behaal persoonlike beste

Spar se 10km wedloop: Duaney van Wyk van Hoërskool Fichardtpark het op Saterdag, 4 September aan Spar se 10km wedloop deelgeneem. Sy het haar persoonlike beste van 47 minute en 25 sekondes gehardloop.

Die eerste “SPAR Women’s Virtual Challenge” is in 2020 gehou. Nooit sou die deelnemers verwag het dat die land steeds in ‘n Covid 19 greep sou wees nie.

Weens die inperking wat in 2020 opgelê is, het SPAR die spel verander deur ‘n eerste virtuele uitdaging te hou. Om vroue weer iets te gee om na uit te sien, is ‘n tweede virtuele uitdaging op 4 September aangebied.

Om ‘n onbeperkte toekoms vir almal te verseker, het die SPAR Women’s Virtual Challenge 2021-geleentheid SPAR Petal’s se Project bevoordeel. Die inskrywingsgeld het Petals-projek gehelp om pakke sanitêre doekies te skenk aan minderbevoorregte meisies.

Hierdie meisies bly dikwels weg van die skool, omdat hulle nie hierdie basiese benodigdhede het nie. SPAR Petal’s se skenkings help om hierdie meisies op skool te hou, en gee hulle ‘n gelyke kans om mee te ding en ‘n vol lewe te lei.

Baie geluk met jou prestasie, Duaney

https://fpark.co.za/

https://schoolsthatrock.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal