)

ANHS breek spreekwoordelik bene by die jaarlikse Eisteddfod!

Foto bo: Anga, Marnus en Kamva

ANHS jaarlikse Eisteddfod deelname. Hoërskool Aliwal-Noord het spreekwoordelik bene gebreek by die Eisteddfod! Dis ‘n bewys dat die kinders van Hoërskool Aliwal-Noord kreatief kan dink en groot kunstalent het.

Leerders het 80% en hoër behaal in die volgende afdelings:

Poetry (own choice):

Gr 10: Cwenga Phenduka, Ayakanya Bixa, Athanathi Mdodana, Sindy Jantjies, Anga Reve, Tristan Heynes.

Gr 11: Kamva Molose, Benathi Beje, Buhle Khewu, Amahle Mathetha

Dramatised poetry

Gr 10: Tristan Heynes, Ayakanya Bixa, Thandy Makibeni

Gr 11: Benathi Beje

Monologue

Gr 10: Tristan Heynes, Marnus Snyman, Ayakanya Bixa, Sindy Jantjies, Aya Schoeman, Athanathi Mdodana, Reothanetse Mokhosoa, Tandy Makibeni

Gr 11: Kamva Molose, Palesa Koto, Benathi Beje, Lethabo Ramarou, Lesedi Makhetha, Buhle Khewu, Amahle Mathetha

Improvisation

Amahle Mathetha, Zintle Makehle, Benathi Beje

Prosa

Marnus Snyman

In kletsrym (rap) het AngaReve en Athananthi Mdodana 90%+ en Kamva Molose 85% behaal.

Die Gr 12 leerders se programme was ‘n “one man show” met verskeie aspekte en genre.  Hul uitslae was: Ayakha Gebusa 77%, Khanyisa Khapetsi 79%, Sinesipho Khondlo 68%, Uviwe Mangcipu 76% en Zibenathi Mvimbi 82%.

Kamva Molose, Marnus Snyman en Anga Reve is ook gekeur om aan “VMAISIPHO MAGIC” deel te neem. Dit is ‘n filmkompetisie wat aan die einde van die kwartaal aangebied word deur “RIPE PLUM MEDIA”.

Baie geluk aan al die uitblinkers! Daar wag ‘n blink toekoms op julle!

Alies bedank Mnr Johan Hattingh en Mev Sumara Snyman vir al hulle tyd en opoffering. Dankie dat julle ten spyte van Covid steeds die leerders die kans gegun het om op te tree. Elke drama leerder droom van ‘n verhoog optrede, en nou kon hulle ‘n voorsmakie kry.

Lees meer oor Hoërskool Aliwal-Noord:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal