)

BVHS TBM-spanne verkies om aan Vrystaat netbalproewe deel te neem

BVHS by netbal kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspelers is verkies tot TBM- netbal kampioenskappe se spanne wat Saterdag, 21 Augustus in Bloemfontein aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem.

BVHS TBM-spanne verkies om aan Vrystaat netbalproewe deel te neem

Spelers wat van die o/14 gekies is, is Chloe Opperman, Jazelle Muller, Thato Mohloki, Celri Botha, Anja van Zyl, Marilie Trerblanche

Van die o/15 span: Elizbe Heyns, Heili Pretorius, Jasmine Liebenberg, Luandri Hilario, Siba Booi, Marle Jonck, Bonolo Motlokare, Franzel de Jongh, Eloise Snyman

Van die o/16 span: Karli van Niekerk, Luane Terblanche, Anke Heyns, Carlem Germishuizen, Megan Azar, Amy Rautenbach, Marine van den Berg

Van die o/17 span: Theanette Jonck, Cadi Mei, Emma Schutte, Carli Shannon, Karabo Mokibitha, Jami-Lee Lourenco

Afrigters wat as keurders en beamptes die netbal kampioenskappe se spelers vergesel is Ruzel Vorster, Elmari de Bruin, Lisa van Wyk.

Baie sterkte aan al die spelers!

Trekkertrots!

Foto’s verskaf

Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-sports/

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal