)

Hoërskool Brandwag by SA Geslote Skaakkampioenskappe

Vier skaakspelers is genooi om aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Benoni op 10 en 11 Julie deel te neem.

Net om genooi te word, is alreeds ‘n reuse prestasie in sy eie reg. 

Van die wedstryde kan tot vier en ‘n half uur en langer duur, daarom word baie konsentrasie en uithouvermoë geverg.

Haal asem en maak die regte skuiwe!!

Brandwag is trots op julle!!

#besteskoolinbenoni#goedbeterbrandwag#waggiesiswenners#Skaak

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal