)

Hoërskool Reitz stel Juffrou Alicia Masut bekend

Hoërskool Reitz stel hiermee Juf Alicia Masut aan Schools That Rock se lesers bekend.

Juffrou Alicia is ‘n R.O. onderwyseres en sy is baie opgewonde om deel te wees van Hoërskool Reitz se span. “My doelwit is om ‘n veilige hawe vir leerders te skep en hulle te inspireer.”

Sy het grondslagfase-onderwys, Engelse taalkunde en letterkunde sowel as gebaretaal vlak 3 bestudeer. “Ek het my studies voortgesit en my honneurs in Remediërende Onderwys voltooi.”

Alicia sê sy is mal oor musiek, diepseeduik en reis. “Ek wil graag die wêreld sien!” Sy beskryf haarself as ‘n kind van die Here en sy is ook baie avontuurlustig. Sy stel haar familie eerste.

Juffrou Alicia is verloof aan CW Craven. Sy het ‘n Pekinese met die naam Lilo en sy is baie lief vir Lilo!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal