)

Worcester Gimnasium leerder resenseer boeke

Christiaan Genade (14) in graad 9A5 is deur Lapa gevra om as jong beïnvloeder (“influencer”) boeke vir Lapa en Klaskameraad te resenseer.

Nadine Petrick van Lapa verduidelik: “Die Bosvarke is akademies sterk en hulle leerders is uitnemend op verskeie gebiede. Christiaan Genade is een van die skool se staatmakers en ons het hom gevra om sy liefde vir lees met ander leerders te deel.”

Kyk gerus wat hy sê oor Perseus van Maritha Snyman: https://fb.watch/6pLcdxa999/ Een gelukkige Bosvark kan ook ‘n kopie van dié boek wen deur Klaskameraad se instagram-blad te “like”.

So, waarvoor wag jy?

#lapa#ekleeslapa#klaskameraad#trotsebosvark

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal