)

Hoërskool Eldoraigne leerder skitter in krieket

‘n Skitterende prestasie vir Eldo Krieketster, Kyle de Bruyn.

Hierdie Gr 8 leerling het gister in die LPL O.15 Krieket Liga Finaal gespeel vir sy span, Die Bank All Stars. Kyle se prestasie in die laaste beurt het groot blydskap onder sy spanmaats gebring. Hoërskool Eldoraigne is opgewonde oor die jong man se blink toekoms wat wink.

Geniet elke oomblik Kyle.

#eldotrots#eldoraigne#eldosport#eldokrieket

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal