)

Hoërskool Jim Fouché leerders presteer in Nautilus Wiskunde Kompetisie

Agter  v.l.n.r:  Damian Richards en Jana Rossouw

Middel v.l.n.r:  Christine Rossouw, Marko Oelofse, Alucia du Toit en René Koekemoer

Voor v.l.n.r:  JD van Zyl,  Marlé van der Merwe en  Mahike Killian         

Hoërskool Jim Fouché se  wiskunde-leerders het baie goed presteer in die Vrystaat tydens die Nautilus Wiskunde Kompetisie.

Die volgende prestasies is behaal:

Damian Richards (Gr.10 ; 5de posisie),Jana Rossouw (Gr. 9 ; 1ste posisie), Christine Rossouw (Gr. 12 ; 2de posisie), Marko Oelofse (Gr.10 ; 3de posisie), Alucia du Toit (Gr. 11 ;  3de posisie), René Koekemoer (Gr. 9 ; 6de posisie), JD van Zyl  (Gr. 8 ; 2de posisie), Marlé van der Merwe (Gr. 10 ; 5de posisie) en  Mahike Killian (Gr. 12 ; 1ste posisie).       

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal