)

Hoërskool Monument weer toppresteerder in die Gauteng-Wes Distrik

Foto: Bo Vlnr: Me Belinda Steenkamp, Me Gerda Joubert (Adjunkhoof), Me Marna Denner, Me Cecilia Marais, Me Vanessa van Biljon.

Voor: Me Suerette Maartens

Baie geluk aan Monnas se Afrikaanse departement wat weer die toppresteerder in die Gauteng-Wes Distrik (D2) vir Afrikaans Huistaal én Afrikaans Eerste Addisionele taal is.

Monnas is ongelooflik trots op die personeel wat baie hard werk om te verseker dat die leerders onderrig van top gehalte kry.

Hul visie vir die Afrikaanse departement is om die leerders so goed moontlik in diè taal te onderrig, want ‘n leerder wat sy/haar taal onder die knie het is ook ‘n leerder wat in sy/haar ander vakke presteer.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal