)

Hoërskool Die Wilgers leerders skitter by Q-Online International Kata-Kampioenskappe

Weereens het Wilgies bewys dat hulle nie met kaalhande aangevat kan word nie.

Michelle Botes (Graad 11) en Derick Botes (Graad 8) het deelgeneem aan die Q-Online International Kata-Kampioenskappe. Michelle het ‘n silwer medaljie in die Adapted Kata-afdeling en Derick ‘n goue medalje in die 13-15 jaar Mans Individueel-afdeling verwerf!

Die Wilgies neem nou internasionaal deel a.g.v. die Covid-19 regulasies wat sorg dat die katas opgeneem en dan ingestuur word. Die opnames word dan deur verskillende lande se skeidsregters beoordeel asof dit ‘n lewendige kompetisie was. Lande wat per afdeling deelneem wissel tussen nege en vyftien. Die standaard is van wêreldgehalte en daarom is Wilgies ongelooflik trots op beide Michelle en Derick!

#wilgietrots #diewilgers #wilgiesterre #wilgiekarateka

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal