)

Hoër Meisieskool Oranje Atlete presteer by atletiekkampioenskappe in die Paarl

Vlnr: Johani, Marilet, Carlé, Germarie en Roline.

Vyf atlete van die Hoër Meisieskool Oranje het met medaljes in hulle sakke van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl teruggekeer.

Johani van Tonder het koning gekraai in die driesprong vir meisies o.18 terwyl Marilet Blom die vinnigste meisie in die land in die 300m-hekkies vir o.16’s is. Johani het ook ’n vierde plek in die verspring vermag.

Germarie Spershott is Suid-Afrika se naasvinnigste 400m-hekkiesatleet vir meisies o.18 en Carlé Stockenström het tweede geëindig in die 800m vir meisies o.16.

Germarie en Roline Louw was lede van die Vrystaatse 400m-aflosspan vir o.18 meisies wat derde oor die eindstreep is.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal