)

Hoërskool Aliwal-Noord kry boodskap van hoop van Bean Extreme

Foto bo: Bean en Beyers saam met Hoërskool Aliwal-Noord se skoolhoof, mnr Charles van Rooyen

Bean Extreme inspireer die Alies met hulle boodskap van hoop.
For the first time in history, the mighty Orange River will be taken on. From its origins in mountainous Lesotho, up to where it flows into the ocean at Oranjemund, Namibia. 50 days on 2200km of challenging river. One man and a kayak against the odds for charity. Follow the Bean Extreme journey on the Facebook page @ Bean Extreme.

Die manne saam met Alies se hoofseun en -dogter  Imiell Christensen en Annique Leeuwskieter

Wat n voorreg was dit om vir Bean (Edward-John Hill) en Beyers van Staden by Hoërskool Aliwal-Noord te kon ontvang. Baie dankie vir julle inspirerende boodskap oor hoop. Die ALIES daag alle skole, veral dié langs die roete van die Oranjerivier uit, om betrokke te raak by die projek van Bean Extreme. Bean roei inn kayak van die begin van die Oranjerivier in Lesotho, 30km anderkant Mokotlong, tot waar dit in Namibië in die see vloei by Oranjemund. Dit strek oor n afstand van 2200km. Dit is ten bate van Droogtehulp SA NPC. Die Landsdiens van Hoërskool Aliwal-Noord ondersteun die projek. Daar gaan‘n fondsinsameling geloods word ten bate van die organisasie.

Bean en Hoërskool Aliwal-Noord se hoofseun Imiell Christensen

“Ons ALIES wens julle alle voorspoed toe met die avontuur en al die uitdagings daarmee saam. Ons volg julle vordering en twyfel geensins dat julle veilig in
Oranjemund gaan uitkom.”

Reg vir aksie!


From the bank of the Orange River in the Eastern Cape, in the small town Aliwal North a pride well known as The Buffalo’s, the ALIES from Aliwal North
High School challenge all schools to take part and support this project, especially the schools on the bank of the mighty Orange River. ANHS is part
of the journey, who else will join?

Weg is hy!

We wish you luck Bean Extreme!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal