)

Paul Roos wys hul staal in krieket teen Hoër Jongenskool Paarl

Paul Roos Gimnasium se 1ste krieketspan het hul staal gewys in Saterdag se wedstryd teen Paarl Boys High School (Hoër Jongenskool Paarl) wat by die Paul Roos Oval plaasgevind het.  

Die uitslae was soos volg: 

 PRG 175/9 (50)
Dewalt Grové 50

HJS 168/10 (48)
Roché Meyer 7 – 1 – 14 – 3
Roan Hall 9 – 0 – 28 – 2

PRG O/19A wen met 7 lopies

Die nuwelinge by die skool, naamlik die O/14A’s het ook hul talent ten toongestel en as wenners uit die stryd getree. 

PRG 189/10
Luca Plekker 86*

HJS 127/10
Luca Plekker 10-2-36-3

PRG O/14 wen met 62 lopies

Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium!

FOTOKREDIET: Charmaine Sander

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

    Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal