)

Schools that Rock gesels met Lerato Rakotsoane

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lerato Rakotsoane, Hoofleier van HoĆ«rskool Theunissen.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die meeste uit na my nuwe skooldrag en my laaste jaar in die Hoƫrskool.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by jou skool? Ek wil graag sien dat kultuur terug moet kom.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Hoƫrskool Theunissen hul keuse te maak, wat sal dit wees? By Hoƫrskool Theunissen sal jy definitief IEMAND wees.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Mnr WH van der Colf. Hy was al oorsee en het die geleentheid gehad om ander kulture te leer ken.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Hokkie, maar dit word ongelukkig nie by ons skool aangebied nie.

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Hotdog sonder mostert.

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Biokinetika

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? NWU

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? “Chase excellence and success will chase you”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal