)

Hoërskool Jim Fouché trots op Wikus Vorster se 9 onderskeidings

Wikus Vorster van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein spog met 9 onderskeidings tydens die 2020 matriek-eindeksamen! Hy was ook verlede jaar aangewys as JF se Dux-leerder met ‘n gemiddeld van 92%.

Wikus beoog om hierdie jaar by die UV in te skryf vir ‘n graad in Aktuariële Wetenskap. Volgens Wikus is daar slegs een manier om sukses te behaal en dit is deur harde werk.

Baie geluk, Wikus. JF is baie trots op jou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal