)

You are sponsoring

Hoërskool Jim Fouché trots op Wikus Vorster se 9 onderskeidings

Wikus Vorster van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein spog met 9 onderskeidings tydens die 2020 matriek-eindeksamen! Hy was ook verlede jaar aangewys as JF se Dux-leerder met ‘n gemiddeld van…