)

Schools That Rock gesels met Jessica Lobai

Schools That Rock Het ‘n paar vrae gevra aan Jessica Lobai, Ondervoorsitter van Hoër Tegniese Skool Pretoria Tuine.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien daarna uit om uitgeruste leerders te sien wat gretig is om te leer.  Ek hoop ook dat ek as ‘n matrikulant en Tekkieraad goeie punte sal behaal.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by HTS Pretoria-Tuine?  Ek wil hê daar moet ‘n gesonde omgewing vir die leerders en onderwysers wees waar kennis verbreed kan word.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? HTS Pretoria-Tuine is die die plek om te wees om jou toekoms te verseker.  Ons fasiliteite is bekostigbaar met gekwalifiseerde onderwysers wat jare ondervinding het.  Ons skool het al wêreldklas atlete en -ingnieurs opgelewer.  Ek meen waarheen anders sal jy gaan?

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Monique Missouw

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Sagtebal

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? My gunsteling gereg is pasta met garnaalsous of pap met mopaniewurms.

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek gaan ‘n lugvaartingenieur word.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? My eerste keuse sal die Universiteit van Pretoria wees.

Vraag: ‘n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021: My fellow brothers and sisters, we have come too far to merely give up now.  We have created wonderful memories that I will cherish forever.  Work hard, work hard and make it out of this struggle called life.  Let God be you anchor and let Him drive your life.  I wish you all a prosperous year.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal