)

Schools That Rock gesels met Reinardt Visser

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Reinardt Visser, Onderhoofseun Sport van HoĆ«rskool Middelburg gevra.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om my vriende te sien na ‘n lang vakansie.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by jou skool? Ek sou graag wou gehad het dat die skool bietjie vroeĆ«r toemaak op ‘n Vrydag, maar dit gaan nie gebeur nie.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Middies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Middies is die plek waar jy jouself kan wees en jouself kan uit leef en daar is altyd mense wat jou sal help met jou probleme en jy sal definitief ‘memories’ maak by Middies.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Meneer Basson.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Krieket

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? My ma se macaroni en kaas.

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ingenieurswese of Argitektuur

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Tukkies

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Wees positief in hierdie onsekere tye en glo en vertrou dat alles goed sal gaan deur die jaar en om in alle omstandighede ‘n positiewe houding te hĆŖ.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal