Schools that rock het ‘n paar vrae aan Erika Vollmer, Onderhoofmeisie Kultuur, van HoĆ«rskool Middelburg gevra.
Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer elke dag deur my vriende omring te word en saam-saam ons laaste skooljaar te voltooi.
Vraag: Indien jy die skoolhoof van HoĆ«rskool Middelburg was, is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by jou skool? Om te sien dat ons saam as ān skool alle sport byeenkomste sal bywoon en ons maats te ondersteun al neem ons nie self deel nie.
Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Middies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Deur hulle te verseker dat elkeen by Hoƫrskool Middelburg die kans kry om hulle volle potensiaal te bereik en hulle passie uit te lewe.
Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Juffrou Marica by die MSSI (Middies Sport Spesifiek Instituut). Sy het my geleer om hard te werk en daardeur hoƫr hoogstes te bereik.
Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Hokkie
Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Lasagne
Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Oudiologie
Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Tukkies
ān Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021. When it rains look for the rainbow, when its dark look for the stars.
Become a Sponsor








